Lief en Leed Week 8 van 2022

Dis met leedwese dat ons u meedeel van die afsterwe van Ronelle van den Berg. Ons dra ons innige simpatie en voorbidding oor aan sy geliefdes, mag die Here u troos en bystaan in hierdie moeilike tyd.