FAMSA bied in Augustus ‘n Basiese Beradingskursus aan. Enige persoon wat belangstel om vaardighede aan te leer, is welkom om dit by te woon. Kostes is R350 per dag.
Kursus is 8 dae lank, wat opgebreek word in blok 1 en blok 2, van vier dae elk. Maar beide blokke moet bygewoon word.

Vriendelike groete
Nicolette Buitendag
DIREKTEUR/DIRECTOR
+27 (0)44 874 5811 | +27 (0) 79 951 3764 | 68 Meade Street, George, South Africa | FACEBOOK
REQUEST HELP – FAMSA renders Psychotherapeutic services to individuals, couples, groups and children.



