Prediker: Ds. Danie Goosen
Skriflesing: Genesis 15: 1 – 21
Liedere:
Lied 518
Apostoliese Geloofsbelydenis
- Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde.
- En in Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons Here;
- wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore is uit die maagd Maria;
- wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is, gesterf het en begrawe is en ter helle
neergedaal het; - wat op die derde dag weer opgestaan het uit die dode;
- wat opgevaar het na die hemel en sit aan die regterhand van God, die almagtige Vader,
- van waar Hy sal kom om te oordeel die wat nog lewe en die wat reeds gesterf het.
- Ek glo in die Heilige Gees.
- Ek glo aan ʼn heilige, algemene Christelike kerk, die gemeenskap van die heiliges;
- die vergewing van sondes;
- die opstanding van die vlees
- en ʼn ewige lewe.


