Lied: Deurgrond
Choir: Vox Chamber Choir
Conductor and composer: Franco Prinsloo
Recorded by Ludwig Bouwer, One Big Room Studios
Afrikaans text: Totius
Kopiereg: © Franco Prinsloo 2024
English: “Examine me” on 16th century English poetry by Mary (Sidney) Herbert, Countess of Pembroke (1599)
Deurgrond
Dié lied is ‘n toonsetting van Totius se oorspronklike beryming van Psalm 139.
Lirieke
Deurgrond, 0 HEER, en ken die Swart,
verborge dieptes van my hart;
0f diep in my, waar U kan lees,
‘n skadelike weg mog wees.
En lei voortaan my wank’le skrede
Op die weg van eewge vrede.
Wanneer ek sê: “Die donkerheid
bedek my voor u majesteit,”
dan is die nag ‘n helder lig
wat my ontdek aan U gesig.
Vir U, Heer, is die nag se duister
soos die dag in glans en luister.
Deurgrond, o Heer, my hart.
Examine Me
Franco Prinsloo
Franco Prinsloo is an award winning composer and conductor from Pretoria, South Africa. He creates in a diverse variety of contemporary classical styles with a specific focus on choral music, vocal music and music for theatre.
Vox Chamber Choir
In 2017 Franco Prinsloo founded the Vox Chamber Choir. A group of semi-professional, experienced choral singers dedicated to performing the original compositions of South African composer, Franco Prinsloo.



Een antwoord op “Deurgrond / Examine Me – Franco Prinsloo”
Kommentare is gesluit.