Sondag 13 Oktober 2024 : Erediens, Doop en Katagese 09:00
Woensdag 16 Oktober 2024 : • Kooroefening by die orrel om 16:45
Sondag 20 Oktober 2024 : Erediens en Kategese 09:00
Wolwedans boodskap, sop en brood: 16 & 30 Okt, 13 & 26 Nov & 11 Des
SSSSS -Konsert 25 Oktober 2027 18:00
Dankees: 26 Oktober 2024
Nuusflitse Week 41+ van 2024
Sondag 6 Oktober 2024 : Erediens en doop 09:00 Kategese 09:00
Woensdag 9 Oktober 2024 : • Kooroefening by die orrel om 16:45
Sondag 13 Oktober 2024 : Erediens en doop 09:00 Kategese 09:00
Wolwedans boodskap, sop en brood: 16 & 30 Okt, 13 & 26 Nov & 11 Des.
Vrydag 25 Oktober 2024: SSSSS – Konsert 19:00
Saterdag 26 Oktober 2024 : Dankfees 09:00 – 12:00
Sondag 27 Oktober 2024: Dank Seisoen skop af met Worsrolletjies
Nuusflitse Week 40+ van 2024
Woensdag 2 Oktober 2024 : Kooroefening by die orrel om 16:45
Sondag 6 Oktober 2024 : 09:00 Doop. Prediker – Ds Danie Goosen: Kerk & Groenkloof. Kategese 09:00
Wolwedans boodskap, sop en brood: 2, 16 & 30 Okt, 13 & 26 Nov & 11 Des
25 Oktober 2024: SSSSS-Konsert
26 Oktober 2024 Dankfees
Nuusflitse vir die Week 39+ van 2024
Sondag 22 September 2024 : Erediens 09:00 Geen kategese
Woensdag 25 September 2024 : • GEEN Kooroefening nie
Sondag 29 September 2024 : Erediens 09:00 Geen Kategese
Sondag 29 September 2024 : Aktief kerk 08:30 – 10:00
Wolwedans boodskap, sop en brood: 2, 16 & 30 Okt, 13 & 26 Nov & 11 Des
Nuusflitse vir die week 38+ van 2024
Sondag 15 September 2024: Erediens en Kategese 09:00
Woensdag 18 September 2024: Geen kooroefening
Woensdag 18 September 2024: Wolwedans boodskap, sop en brood:
Donderdag 19 September 2024 : Bloedskenk-geleentheid
Sondag 22 September 2024 : Erediens 09:00 Geen Kategese
Sondag 29 September 2024: Aktief kerk 08:30 – 10:00
26 Oktober 2024: Gemeentefees
Nuusflitse Week 37+ van 2024
Sondag 8 September 2024 : Erediens en Kategese 9:00
Woensdag 11 September 2024 : • Kooroefening by die orrel om 16:45
Vrydag 13 September 2024 : • Kategese speletjies aand om 18:00
Sondag 15 September 2024 : • Erediens en Kategese 9:00 Prediker – Ds Danie Goosen
Wolwedans boodskap, sop en brood: 18 September 2024
Nuusflitse Week 36+ van 2024
Sondag 1 September 2024 : • Erediens en Kategese om 09:00
Woensdag 3 September 2024 : • Kooroefening by die orrel om 16:45
Donderdag 4 September 2024: Tenpin bowling Klub 50 10:00
Vrydag 6 September 2024 : Ge Korsten Huldeblyk
Sondag 8 September 2024 :Erediens en Kategese om 09:00 • Prediker – Ds Charné Viljoen.
Wolwedans boodskap, sop en brood: 4 & 18 September
Nuusflitse vir Week 35+ van 2024
Sondag 25 Augustus 2024 : 10:00 • Baie welkom by die erediens en doop. Kategese 10:00
Dinsdag 27 Augustus 2024 : • Die Kerkraad vergader in die kerksaal
Woensdag 28 Augustus 2024 : • Kooroefening by die orrel om 17:00.
Sondag 1 September 2024 : • Erediens om 09:00. • Prediker – Dr Frans Hacke. • Kategese
Visioeneringsessie: 30 Augustus – 1 September 2024
SONDAG, 25 AUGUSTUS 2024 OM 17:00 VIND DAAR ‘N LOFPRYSINGS- EN AANBIDDINGSAAND PLAAS BY REEBOK GEMEENTE
Brandwacht Boerebasaar: Saterdag, 7 September 2024
Wolwedans boodskap, sop en brood: 4 & 18 September.
Nuusflitse Week 34 + van 2024
Sondag 18 Augustus 2024 : Erediens & Kategese (10:00)
Woensdag 21 Augustus 2024 : • Kooroefening by die orrel om 17:00
Sondag 25 Augustus 2024 : Erediens & Kategese 10:00 • Prediker – Ds Danie Goosen
Wolwedans boodskap, sop en brood: 21 Augustus en 4 & 18 September
6 September 2024 – Ge Korsten huldeblyk – Jannie Moolman & Riaan Hurter
Nuusfliste vir die Week 33+ van 2024
Sondag 11 Augustus 2024 – Erediens 10:00 Dr. Stephan van der Watt. Geen Kategese
Woensdag 14 Augustus 2024 : • Kooroefening by die orrel om 17:00
Sondag 18 Augustus 2024 : Erediens 10:00 • Prediker – Ds Charné Viljoen. • Kategese
Sondag 25 Augustus 2024: Aktief kerk 08:30 Kleine Loerie
Nuusflitse Week 32+ van 2024
Sondag 4 Augustus 2024 : Erediens 10:00 Dr. Gerrie van Deventer. Kategese 10:00
Woensdag 7 Augustus 2024 : • Klub 50 – Noot vir Noot
Kooroefening by die orrel om 17:00
Bestuurspan vergader om 17:30 in Lokaal 6
Vrydag 9 Augustus 2024 : • Nasionale Vrouedag – Kerkkantoor gesluit.
Sondag 11 Augustus 2024 : Missie Japan besoek ons gemeente. Kategese.
Wolwedans boodskap, sop en brood : 7 & 21 Augustus en 4 & 18 September
Nuusflitse Week 31+ van 2024
Woensdag 31 Julie 2024 : • Kooroefening by die orrel om 17:00
Vrydag 2 Augustus 2024 : • Magda Louw vertoning om 19:00 in die kerksaal
Sondag 4 Augustus 2024 : • Prediker – Ds Gerrie van Deventer. • Aktief Kerk Wees om 08:30
7 Augustus 10:00 Noot vir Noot – Klub 50
Wolwedans boodskap, sop en brood: 7 & 21 Augustus en 4 & 18 September
Nuusflitse Week 31+ van 2024
Woensdag 24 Julie 2024 : • Kooroefening by die orrel om 17:00
Sondag 28 Julie 2024 : 10:00 Erediens • Prediker – Ds Danie Goosen. • Kategese.
• Doop
Wolwedans boodskap, sop en brood: 24 Julie, 7 & 21 Augustus en 4 & 18 September
Nuusflitse Week 30 van 2023
Woensdag 17 Julie 2024 : • Kooroefening by die orrel om 17:00
Donderdag 18 Julie 2024 : Bloedskenk-geleentheid
Sondag 21 Julie 2024 : • Prediker – Ds Charné Viljoen. • Groenkloof prediker – Ds Danie Goosen. • Kategese.
Wolwedans boodskap, sop en brood 24 Julie, 7 & 21 Augustus en 4 & 18 September.
Nuusflitse Week 29+ van 2024
Sondag 7 Julie 2024 : • Baie welkom by die erediens. Prediker – Ds Danie Goosen. GEEN Kategese.
Woensdag 10 Julie 2024 : • Kooroefening by die orrel om 17:00
Vrydag 12 Julie 2024 : • Getuienisnaweek skop af om 17:00
Saterdag 13 Julie 2024 : • Getuienisnaweek verrigtinge hervat om 09:00
Sondag 14 Julie 2024 : • Getuienisnaweek afsluiting om 10:00 (sien meegaande program). • Prediker – Ds Hendrik Saayman. • Nagmaal – Ds Charné Viljoen. • GEEN Kategese
Nuusflitse week 27+ van 2024
Sondag 30 Junie 2024 : Erediens 10:00, GEEN Kategese.
Aktief kerk 08:30 – 10:00 Kleine Loerie Klipheuwel.
Woensdag 3 Julie 2024 : • Klub 50: Bingo om 10:00 in kerksaal. Anina Geldenhuys – 083 276 1909.
• Daar sal GEEN Kooroefening
Sondag 7 Julie 2024 : • Prediker – Ds Danie Goosen. • Groenkloof diens prediker – Ds Charné Viljoen. • GEEN Kategese.
Wolwedans boodskap, sop en brood: 10 & 24 Julie, 7 & 21 Augustus en 4 & 18 September
12 -14 Julie Getuienis Naweek
Nuusflitse Week 26+ van 2024
Sondag 23 Junie 2024 : • Baie welkom by die erediens (10:00).GEEN Kategese.
Woensdag 26 Junie 2024 : • Daar sal GEEN Kooroefening
Sondag 30 Junie 2024 : • Erediens om 10:00. Prediker – Ds Danie Goosen. • GEEN Kategese. Aktief Kerk (08:30 – 10:00)
Wolwedans boodskap, sop en brood: 10 & 24 Julie, 7 & 21 Augustus en 4 & 18 September
Nuusflitse Week 25+ van 2024
Sondag 16 Junie 2024: Erediens 10:00 GEEN Kategese.
Maandag 17 Junie 2024 : • Publieke vakansiedag – kerkkantoor gesluit.
Woensdag 19 Junie 2024 : • Daar sal GEEN Kooroefening wees gedurende die skoolvakansie nie.
Sondag 23 Junie 2024 : • Erediens om 10:00. Prediker – Ds Charné Viljoen. GEEN Kategese
Sondag 30 Junie: Aktief Kerk
Wolwedans boodskap, sop en brood: 19 Junie, 10 & 24 Julie, 7 & 21 Augustus en 4 & 18 September
12 -14 Julie Getuienisnaweek
Nuusflitse Week 24+ Van 2024
Woensdag 12 Junie 2024 : • Kooroefening by die orrel om 17:00. Marida – 082 471 0751.
Alle belangstellendes is welkom.
Sondag 16 Junie 2024 : • Erediens om 10:00. • Prediker – Ds Charné Viljoen. • Vadersdag. • Jeugdag. • Biddag vir Jeug & Kategese. • GEEN Kategese.
Wolwedans boodskap, sop en brood: 19 Junie
Nuusflitse Week 23+ van 2024
Woensdag 5 Junie 2024 :
• Klub 50 pannekoek en koffie verkope om 10:00
Sondag 9 Junie 2024 :
• Erediens om 10:00.
• Prediker – Ds Paul du Plessis van Bybelgenootskap
BLOKBYEENKOMS
Blok12A & 12B (Reebok tot Mosselbaai) vind plaas Sondag 9 Junie
Wolwedans boodskap, sop en brood:
5 & 19 Junie

