NG Kerk Groot-Brakrivier 19-26 Julie 2026 Sondag 19 Julie 2026 :
- Baie welkom by die erediens gelei deur ds Charné Viljoen.
- Ons skriflesing kom vanoggend uit Romeine 8:12-25 (Die Boodskap vertaling).
- Die tema van die prediking is:Versekerde hoop.
- GEEN Kleuterkerk. Ouers welkom saam met kinders in die konsistorie.
- GEEN Kategese.
- Spesiale Offer vir Koninkryksoffer by die deure.
- Tee sal bedien word in die kerksaal na afloop van die erediens.
- Groenkloof preek om 10:00 – Ds Herman Burger.
- GEEN LEEFKerk tydens die skoolvakansie.
Dinsdag 21 Julie 2026 :
- Skole open.
Woensdag 22 Julie 2026 :
- Getuienisbediening Sop, Brood & Boodskap uitreik.
- Seeds of Hope funksie om 10:00 in die kerksaal (vir persone wat bespreek het).
- Kooroefening by die orrel om 16:45. Marida – 082 471 0751.
Donderdag 23 Julie 2026 : Bloedskenk 14:00 – 19:00

Lief en Leed
Sterftes 2026
Dit is met leedwese dat ons kennis neem van die heengaan van
Gerhard de Villiers (Rheebokvillage) wat Maandagaand (13 Julie) oorlede is. Ons innige simpatie aand sy familie en vriende.
Verjaarsdae

Bedieninge



Sondag 26 Julie 2026 :
- Erediens om 10:00 – Ds Leon Cronje
- Kleuterkerk in Lokaal 6.
- Kategese.
- Sinodale Offer vir Gemeentebediening by die deure.
- Tee sal bedien word in die kerksaal na afloop van die erediens.
- Groenkloof preek om 10:00 – Digitaal.
- LEEFKerk om 17:00 in die kerksaal – Ds Leon Cronje.
Frank Opperman

Klub 50 – Pannekoek

Manneontbyt

Voueoggend Tee

“As enigiemand van julle wysheid kortkom, laat hy dit vra van God, wat aan almal gee, sonder voorbehoud en sonder verwyt, en dit sal aan hom gegee word” (Jak. 1:5 Afr20).
FEBA RADIO SA: Ons bid vir FEBA in Indië
FEBA Indië vervaardig ’n Bengali-program vir vroue wat ongeletterd is. Die samelewing behandel hierdie vroue dikwels as minderwaardig en hulle beskou hulself ook as waardeloos. FEBA se program leer luisteraars dat God hulle sien, liefhet en as waardevol ag. Een luisteraar het in ’n krotbuurt saam met haar hardhandige, alkoholis-man gewoon, sonder hoop vir haar toekoms. Nadat sy die program geluister het, het sy die FEBA-span ontmoet en begin kerk bywoon.
Ons gebed vir die week: Bid dat FEBA Indië se Bengali-luisteraars Christus deur hierdie program sal ontmoet en sal besef hoe kosbaar hulle in God se oë is.
Die Webtuiste (nggrootbrak.co.za) Nuut op 19 Julie 2026
- Erediensbediening:
- Kry die skakel na die YouTube Erediens van 19 Julie 2026, deur ds Charné Viljoen.
- Getuienisbediening:
- Die nuutste nuusflits van Lynette oor Madagaskar se werk.
- Bybelstudiereekse:
- ‘Splitsekondes met God’ is ‘n heerlike manna vir elke dag.
- Die Weeklikse: Stof tot nadenke se tema is: “Genade én Waarheid”.
- Gemeentenuus
- Die weeklikse Afkondigings,asook Lief en Leed is op die webtuiste indien u wil seker maak van enigiets.


