Die 9de Tsabong Missionale-konferensie het plaasgevind op Saterdag, 12 Augustus 2023, in Tsabong. Hierdie jaarlikse konferensie, waarmee ‘n aangevang gemaak is in 2013, is ‘n jaarliksegeleentheid, met uitsonderings in 2020 en 2021 weens die uitdagings wat deur die Covid-pandemic en sy nasleep veroorsaak is.
Dr. Frans Hancke, die Uitvoerende Direkteur van DiePLAN Assosiasie, het vir die 8ste keer as die spreker opgetree. Hy was reeds, nog voor die aanvang van hierdie jaarlikse byeenkomste, sedert 2010 betrokke by die DRCB (Dutch Reformed Church in Botswana) Gemeente in Tsabong.
Lees meer “Botswana: 9de Tsabong Missionale-konferensie – ds. TC du Toit”
