Lief en Leed Week 7 van 2022

Dis met leedwese dat ons u meedeel van die afsterwe van Christo Jordaan. Ons dra ons innige simpatie en voorbidding oor aan sy geliefdes, mag die Here u troos en bystaan in hierdie moeilike tyd.