’n Spesiale verwelkoming aan familie en vriende van die volgende ouerpare wie se babas vanoggend gedoop word:
- Anró & Wilmarié Boshoff (dogtertjie – Chrisendrie Zelmari).
- Johan & Danica de Klerk (seuntjie – Daniël Petrus).
- Emile & Phelia Klopper (dogtertjie – Margot Alette).
- Paul & Marli Delport (seuntjie – Leon Christiaan).


