Erediens 27 Desember 2020

Prediker: Dr. Frans Hancke

Skriflesing:
Hebreërs 11: 1-6
Hebreërs 11: 27
Hebreërs 11: 32-34

Tema: In die jaar van Covid het ek …. ?

Begeleiding: Mev. Elize Hancke

Liedere:
Halleluja 497