Kersdag Erediens 25 Desember 2020

Prediker: Ds. Danie Goosen

Skriflesing: Lukas 2: 8 – 20

Tema: Die geboorte van Jesus – Die Verlosser is vir ons gebore.

Begeleiding: Dr. Noël-Jean Creille

Liedere:
Lied 345: 1 – 2
Lied 365: 1
Lied 358: 1 – 3