Prediker: Ds. Danie Goosen & Ds. Paul Roodt
Skriflesing: Johannes 15: 9 – 17
Tema: Pinkster – Nagmaaldiens: Julle moet mekaar lief hê
Lees meer “Erediens 31 Mei 2020 – Pinkster Nagmaal”Prediker: Ds. Danie Goosen & Ds. Paul Roodt
Skriflesing: Johannes 15: 9 – 17
Tema: Pinkster – Nagmaaldiens: Julle moet mekaar lief hê
Lees meer “Erediens 31 Mei 2020 – Pinkster Nagmaal”Prediker: Ds. Danie Goosen
Skriflesing: Johannes 20: 11-16
Tema: Vriendskap met ‘n verstoteling
Lees meer “Erediens 28 Mei 2020 Pinkster 5”Prediker: Ds. Danie Goosen
Skriflesing: Matteus 26: 47 – 50
Tema: Vriendskap met ‘n verraaier
Lees meer “Erediens 27 Mei 2020 Pinkster 4”Prediker: Ds. Danie Goosen
Skriflesing: 1 Samuel 18: 1 – 4
Tema: Vriendskap met ‘n verloorder
Lees meer “Erediens 26 Mei 2020 – Pinkster 3”Prediker: Ds. Danie Goosen
Skriflesing: Rut 1: 1 -22
Tema: Vriendskap met ‘n vlugteling
Lees meer “Erediens 25 Mei 2020 – Pinkster 2”Prediker: Ds. Danie Goosen
Skriflesing: Prediker 4: 9 – 11
Tema: Pinkster. Twee vaar beter as een.
Lees meer “Erediens 24 Mei 2020 – Pinkster”Prediker: Ds. Danie Goosen
Skriflesing: Handeling 1: 8 – 11
Tema: Hemelvaart
Lees meer “Erediens – 20 Mei 2020 – Hemelvaart”]
GEBEDSGIDS – MEI 2020
Dan sal julle My aanroep, tot My kom bid, en Ek sal julle gebede verhoor. Jer 29:12
Hier volg die gebedsgids vir Mei 2020
Prediker: Ds. Danie Goosen
Skriflesing: 2 Tessalonisense 2: 13- 17
Tema: Aan God die dank
Lees meer “Erediens 8 Mei 2020”Prediker: Ds. Danie Goosen
Skriflesing: Genesis 2
Tema: Die mens in die tyd
Lees meer “Erediens – 25 April 2020”Prediker: Ds. Danie Goosen
Skriflesing: Johannes 20 : 11 – 25
Tema: Jesus verskyn aan Maria Magdalena
Lees meer “Erediens – 18 April 2020”Prediker: Ds. Danie Goosen
Skriflesing: Lukas 24: 13 – 35
Tema: Die Emmausgangers
Lees meer “Erediens 12 April 2020”Prediker: Ds. Danie Goosen
Skriflesing: Lukas 22: 14 – 22
Tema: Goeie Vrydag Die instelling van die Nagmaal
Lees meer “Erediens – 10 April 2020 – Goeie Vrydag Nagmaal”Prediker: Ds. Danie Goosen
Skriflesing: Lukas 15: 11 – 32
Tema: Die gelykenis van die verlore seun
Lees meer “Erediens – 5 April 2020”Prediker: Ds. Danie Goosen
Skriflesing: Lukas 10: 25 – 37
Tema: Die barmhartige samaritaan
Lees meer “Erediens – 28 Maart 2020”Prediker: Ds. Danie Goosen
Skriflesing: Lukas 7: 11 – 17
Tema: Opwekking van ‘n weduwee se seun by Nain
Lees meer “Erediens 22 Maart 2020”Sorry that it’s been so long since we’ve given you an update on what’s been happening in our lives and in the ministry here! We’ve been in Ambilobe the entire time (other than some necessary travel within Madagascar) making efforts towards beginning outreach anew to the Antakarana in this area.
Lees meer “Madagaskar Sending”Mus.Doc., L.R.C.O., U.L.C.O., U.P.L.M., A.R.S.C.M. [CHM).,
D.D., [Prak. Teol.] D.LITT. et PHIL., D.D., [Kerkgeskiedenis]
Noël-Jean studeer aan die Universiteit van die Oranje Vrystaat in Bloemfontein,
Orrel, Sang, Klavier, Komposisie, Afrikaans, Engels en Latyn, daarvan, vyf as hoofvakke.
Tydens die Somer-en Winter vakansies neem hy meesterklasse by die
beroemde orrelis, Marié-Claire Alain, aan die Sorbonne in Parys, Frankryk.
Sy doktorale studie en navorsing handel oor die Orrelboukunde van die Oostenryker, Arp Schnitger en sy tydgenote Jacob Hagebeer en Andreas de Mare.
Hy word in 2004 georden en dien aanvanklik in die Anglo Katolieke Kerk, totdat hy in 2015 in die Anglikaanse Kerk geïnkardineer is in die Bisdom van George en bedien die gemeente van St. James the Great, Graaff-Reinet.
Gedurende 2018 was hy werksaam in die Bisdom van Grahamstown en is nou weer terug in die Bisdom van George.
As orrelis te Calitzdorp: 2003 – 2013 en Nuwe Kerk, Graaff-Reinet: 2013 – 2018, het hy alom bekendheid verwerf met sy daaglikse orreluitvoerings.
Sy eerste skakeling met Groot Brakrivier gemeente het reeds in September, 2014 begin toe hy genooi is om deel te wees van die Musefees.
Daarna het hy agtereenvolgens die afgelope vyf jaar daar opgetree.
Op 1 Januarie, 2019 het hy as amptelike orrelis van die gemeente diens aanvaar.
Liewe medewerkers
29 MAART 2019 – “D-DAY”
Dit is met ‘n blye hart dat ons vandag met jou enkele verwikkelinge rondom Elmar en Nadine se vertrek na Japan wil deel.
In Desember 2018 het die kerk in Japan namens Elmar en Nadine, aansoek gedoen vir hulle verblyfpermit.