Daar is ‘n gesamentlike wêreldbiddag vir vroue vir ons Ring om 10h00 eerskomende Vrydag 4 Maart 2022, by Mosselbaai-Suid NG Kerk. Almal is welkom om dit by te woon.
Die wat nie by die Ring se biddag kan inskakel kan om 16h00 by die Congregational Kerk bymekaar kom. Die adres is:
Hillcrestlaan 4
Green Haven
Groot Brakrivier
6525