Gholfdag 12 April 2025

  • NG Kerk Groot-Brakrivier Gholfdag.
  • Dolphins Creek Country Estate Golf Club.
  • Kanonskootafslaan 12:30
  • 4BBB: Voorkeurafslaan
  • Kom geniet die dag met hope pryse, pret en plesier!
  • Staan ‘n kans om ‘n krat vol kruideniersware te wen!
  • R20 lootjies, Sondae by die tee na kerk te koop.

Indien u pryse, bowwe en/of setperke wil borg kan u Johan Smit hier kontak: Kontak.

Top redes waarom u nie hierdie jaar se Gholfdag moet misloop nie!