Die Bybel Blokkiesraaisel 2

Leer/Lees die Bybel vinnig op ‘n prettige manier met ons aanly Bybel Blokkiesraaisel.

Woorde hoofsaaklik uit die Afrikaanse Bybel, 1992 vertaling geneem, maar sommige woorde ook uit die Afrikaanse Bybel 2020 vertaling.

(Dit werk die beste op ‘n rekenaar maar kan ook op ‘n horisontaal gedraaide foon gespeel word.) Die Bybel APP werk ongelooflik goed hiervoor.

Klik op die prentjie om te speel.