Erediens 18 Oktober 2020 NG Kerk Groot-Brakrivier

Prediker: Ds. Danie Goosen

Skriflesing: Matteus 6: 25 – 34

Tema: Die sorge van die lewe

Liedere:
Lied 471

Begeleiding:
Klavier: Annalene de Swardt
Kitaar: Wikus de Swardt
Johan Smit