Erediens 12 Desember 2021 – NG Kerk Groot-Brakrivier

Prediker: Ds. Danie Goosen

Skriflesing: Filippense 4: 4 – 7

Tema: Gesoek: Blydskap!

Liedere:
Jeugsangbundel: Ek is bly, ek is bly ek verheug my in die Heer!
Lied 366: 1 – 3

Begeleiding:
Pianis: Annelene de Swardt
Kitaar: Johan Smit