Tydens die grendeltyd van 2000 tot 2022 het ‘n weldoener in die NG Kerk Groot-Brakrivier begin om by 20 punte in die gemeenskap, waar daar behoefte was, groentepakkies te voorsien. Tydens April het die weldoener ‘n versoek aan die omgeebediening gerig om voort te gaan tydens die vyf maande wat die persoon uitstedig sou wees.
Lees meer “Omgeebediening: Groente-pakkies”
