Pinksterfees en Nagmaal
Prediker: Ds. Leon Cronje & Ds. Charné Viljoen
Skriflesing: Verskeie
Tema: Ek glo in die Heilige Gees! ONS glo in die Heilige Gees!
Datum: 24 Mei 2026
Prediker: Ds. Leon Cronje & Ds. Charné Viljoen
Skriflesing: Verskeie
Tema: Ek glo in die Heilige Gees! ONS glo in die Heilige Gees!
Datum: 24 Mei 2026
Prediker: Ds. Leon Cronje
Skriflesing: Handelinge
Tema: GEESvorming!
Reeks: Veni, Creator Spiritus – Kom, Skepper Gees!
Datum: 21 Mei 2026 18:00
Prediker: Ds. Leon Cronje
Skriflesing: Handelinge
Tema: GEESleiding!
Reeks: Veni, Creator Spiritus – Kom, Skepper Gees!
Datum: 20 Mei 2026 18:00
Prediker: Ds. Leon Cronje
Skriflesing: Handelinge
Tema: GEESkrag!
Reeks: Veni, Creator Spiritus – Kom, Skepper Gees!
Datum: 19 Mei 2026 18:00
Prediker: Ds. Leon Cronje
Skriflesing: Handelinge
Tema: GEESbeheer!
Reeks: Veni, Creator Spiritus – Kom, Skepper Gees!
Datum: 18 Mei 2026 18:00
Prediker: Ds. Leon Cronje
Skriflesing: Handelinge
Tema: GEESbewus!
Reeks: Veni, Creator Spiritus – Kom, Skepper Gees!
Datum: 17 Mei 2026 18:00
Prediker: Ds. Nelis Janse van Rensburg
Skriflesing: Johannes 17, 19
Tema: Die Heer en die Lewendmaker
Datum: 8 Junie 2025
Lees meer “Pinksterfees Nagmaal Sondag 8 Junie 2025 Die Heer en die Lewendmaker. Ds. Nelis Janse van Rensburg. Johannes 17 NG Kerk Groot-Brakrivier”Prediker: Ds. Nelis Janse van Rensburg
Skriflesing: Johannes 17
Tema: Die Heer en die Lewendmaker
Datum: 5 Junie 2025
Lees meer “Pinkster Donderdag 5 Junie 2025 Die Heer en die Lewendmaker. Ds. Nelis Janse van Rensburg. Johannes 17 NG Kerk Groot-Brakrivier”Prediker: Ds. Nelis Janse van Rensburg
Skriflesing: Johannes 13 en 14
Tema: Die Heer en die Lewendmaker
Datum: 4 Junie 2025
Lees meer “Pinkster Woensdag 4 Junie 2025 Die Heer en die Lewendmaker. Ds. Nelis Janse van Rensburg. Johannes 13,14. NG Kerk Groot-Brakrivier”Prediker: Ds. Nelis Janse van Rensburg
Skriflesing: Johannes 15 en 16
Tema: Die Heer en die Lewendmaker
Datum: 3 Junie 2025
Lees meer “Pinkster Dinsdag 3 Junie 2025 Die Heer en die Lewendmaker. Ds. Nelis Janse van Rensburg. Johannes 15,16. NG Kerk Groot-Brakrivier”Prediker: Ds. Nelis Janse van Rensburg
Skriflesing: Johannes 1: 1-18 en 20
Tema: Die Heer en die Lewendmaker
Datum: 2 Junie 2025
Lees meer “Pinkster Maandag 2 Junie 2025 Die Heer en die Lewendmaker. Ds. Nelis Janse van Rensburg. Johannes 1 & 20. NG Kerk Groot-Brakrivier”Prediker: Ds. Nelis Janse van Rensburg
Skriflesing: Johannes 1: 1-18
Tema: Die Heer en die Lewendmaker
Datum: 1 Junie 2025
Lees meer “Pinkster 1 Junie 2025 Die Heer en die Lewendmaker. Ds. Nelis Janse van Rensburg. Johannes 1. NG Kerk Groot-Brakrivier”Op Pinkster Sondag, 19 Mei 2024, was daar ‘n interkerklike afsluitingsdiens by die VGK Kerk van Grootbrak. Die geleentheid was luisterryk en is in goeie getalle bygewoon deur al die kerke teenwoordig.
Die Program, saamgestel deur Ds Bennie Roelofse, is deur al die predikante van Groot-Brakrivier bygewoon, en almal het aan die verrigtinge deelgeneem op verskillende wyses. Die Kerke teenwoordig, het ingesluit die Nuwe en Ou AGS kerke, Searle Memorial Kerk, NG Kerk Groot-Brakrivier, NG Kerk Outeniqua en die VG Kerk Groot-Brakrivier.
Die preek is gelewer deur Ds. Charne Viljoen. Die tema van ‘Wees waar jy is’, is toegelig uit Eseg. 3: 1-15. Die preek was kort, maar kragtig. Ds. Viljoen het ons daarop gewys dat ons Christen moet wees en uitleef, daar waar ons lewe, en dat God ons kan gebruik, al is ons dikwels hardkoppig. Christus het ons kom wys hoe ons moet leef, en as ons die Bybel opneem, inneem en uitleef onder leiding van die Heilige Gees, sal ons ‘n verskil maak hier in Groot-Brakrivier, in ons alledaagse lewe. Dit sal God se lig uitdra, hier waar ons woon.
Die Program het verder ingesluit die optree van verskeie kerkkore, naamlik die Groot-Brakrivier Gesamentlike Koor, die Nuwe Apostoliese Kerkkoor en die Volwasse en Jeug kore van die Ou Apostoliese Kerk. Daar was ook ‘n dans item, deur een van die VGK se jeug lidmate, wat dramaties die stryd van ‘n jongeling uitgelig het. Die Groot-Brakrivier se Blaasorkes het ook met entoesiasme die afsluiting van Pinkster aangekondig.
Die Geleentheid was waarlik ‘n stap vorentoe om gelowiges., ten spyte van verskille, bymekaar uit te bring.
Prediker: Ds. Charne Viljoen
Skriflesing:
2 Korintiërs 5: 1-10
1 Petrus 2:24
Tema: My Enigste Troos!
Datum: 16 Mei 2024
Orrelis: Marida Bridges
Lees meer “Pinkster: Dood Gewone Lewe: My Enigste Troos! Ds. Charne Viljoen. 2 Kol 5 NG Kerk Groot-Brakrivier”Prediker: Ds. Charne Viljoen
Skriflesing:
Psalm 22
Psalm 23
Psalm 56
2 Kor 1
Openb 21
Tema: Die seer trane…
Datum: 12 Mei 2024
Orrelis: Marida Bridges
Lees meer “Pinkster: Dood Gewone Lewe: Die seer trane… Ds. Charne Viljoen. Psalm 23 NG Kerk Groot-Brakrivier”Prediker: Ds. Charne Viljoen
Skriflesing: Johannes 19:1-10
Tema: Waarna soek jy?
Datum: 12 Mei 2024
Orrelis: Marida Bridges
Lees meer “Pinkster: Dood Gewone Lewe: Waarna soek jy? Ds. Charne Viljoen. Johannes 19:1-10 . NG Kerk Groot-Brakrivier”Prediker: Ds. Charne Viljoen
Skriflesing:
Genesis 2,
Lukas 9,
Handelinge 2,
1 Kor 6,
1 Kor 9
Tema: Word Wakker
Datum: 12 Mei 2024
Orrelis: Marida Bridges
Lees meer “Pinkster: Dood Gewone Lewe: Nagmaal! Ds. Charne Viljoen. Genesis 2, Lukas 9, Handelinge 2, 1 Kor 6, 1 Kor 9 . NG Kerk Groot-Brakrivier”Prediker: Ds. Charne Viljoen
Skriflesing:
Genesis 1
Psalm 57
Klaag 31
Tema: Word Wakker
Datum: 12 Mei 2024
Orrelis: Marida Bridges
Lees meer “Pinkster: WORD WAKKER! Ds. Charne Viljoen. Genesis 1, Ps 57, Klaag: 3:21. NG Kerk Groot-Brakrivier”

Prediker: Dr. Frans Hancke
Tema: Eer aan die Koning.
Hoof Tema: Nuwe Identiteit Nuwe mense
Begeleiding:
Klavier: Marida Bridges