Verjaarsdae:



Sterftes 2025:
12 Februarie –Salomon Delport: Wyk 13B
Ons innige meegevoel aan sy familie & vriende.
Ons dink aan ons orrelis, Marida Bridges, in haar afwesigheid, met haar broer se skielike afsterwe. Ons innige meegevoel aan sy familie en vriende.


Dit met leedwese dat ons kennis neem van die afsterwe van Zoë-Yvonne Schoeman. Ons innige meegevoel aan die familie en vriende.


2 Januarie – Rina de Beer: Wyk 14
Ons innige meegevoel aan haar familie & vriende.

Verjaarsdae:

Sterftes
Dit is met leedwese dat ons kennis neem van die afsterwe van Anna Dorothea Voigt. Ons innige meegevoel aan die familie en vriende.
Verjaarsdae:

Verjaarsdae:

Verjaarsdae :

Sterftes.
Dit is met leedwese dat ons kennis neem van die afsterwe van
11 November – Rita Malherbe: Wyk 4A (Forget Me Not)
12 November – Phillip Bester: Wyk 9C
Ons innige meegevoel met hul familie en vriende.
Verjaarsdae

Op 16 November 2024 is daar met feestelikheid, die aankoms van die nuwe Babaseuntjie, wat in Januarie 2025 sy aankoms moet maak, ‘n ooievaarstee aangebied deur die Kerkkantoor personeel en die Gasvryheidsbediening van die gemeente. Die vroue het lekker saamgekuier in die kerksaal, om peuselhappies en heerlike sap, koffie en tee. Die geleentheid was ‘n verassing vir Ds. Viljoen, wat met die hulp van klein Emma geskenke oopgemaak het.
Die mans het om die doeke-braaivleisvuur gekuier, terwyl Ruan Viljoen se handigheid met doeke ruil getoets is. Dit was ‘n lekker geleentheid. Die egpaar bedank almal in die gemeente vir die welwillende gebaar.
Verjaarsdae:


Verjaarsdae

Sterftes 2024:
18 Oktober – Hester Robb: Wyk 4B
Ons innige meegevoel aan haar familie & vriende.


Sterftes 2024:
7 Oktober – Pierre van Jaarsveld: Wyk 9B. Ons innige meegevoel aan sy familie & vriende.

Doop:
’n Spesiale verwelkoming aan die familie en vriende van die doop ouers: Tiaan & Ilze Koen (dogtertjie – Ariana Koen).
Verjaarsdae:
