27 Maart
My gebed vir jou is dat jy jou geluk by die Here God sal soek. Hier is spesiale boodskap uit die Bybel vir jou.
Tema: Soek jou geluk by die Here
Teks: “ Jakob het geantwoord: “Ek sal jou net los as jy my seën.” (Gen 32:26)
- Jou ware geluk kom net van die Here af.
- Glo vas dat die Here jou sal help, Hy sal (Ps. 40:2).
- Hy sal jou uit die gemors optel (Ps. 40:3).
- Jou lewe sal ‘n getuienis wees dat God getrou is.
Gebed
Liewe Vader. Dankie dat U krag my veilig bewaar.
In Jesus se Naam. Amen.
© NG Kerk Lynnwoodrif – word gebruik met toestemming.

