Prediker: Ds. Danie Goosen
Skriflesing: Johannes 20 : 10-31
Tema: Wag vir my?.
Datum: 7 April 2024
Orrelis: Marida Bridges
Lees meer “Erediens : Wag vir my? Ds. Danie Goosen. 7 April 2024. Johannes 20: 19-31. NG Kerk Groot-Brakrivier.”YouTube Eredienste
Inspirerende boodskap uit God se Woord
Prediker: Ds. Danie Goosen
Skriflesing: Johannes 20 : 10-31
Tema: Wag vir my?.
Datum: 7 April 2024
Orrelis: Marida Bridges
Lees meer “Erediens : Wag vir my? Ds. Danie Goosen. 7 April 2024. Johannes 20: 19-31. NG Kerk Groot-Brakrivier.”Prediker: Ds. Charné Viljoen
Skriflesing: Luk 24, Joh 20
Tema: Christus is die lig.
Datum: 31 Maart 2024
Orrelis: Marida Bridges
Lees meer “Opstanding Sondag: Christus is die lig vir die Wêreld. Ds. Charné Viljoen 31 Maart 2024. Luk 24, Joh 20. NG Kerk Groot-Brakrivier”Prediker: Ds. Charné Viljoen
Skriflesing: Johannes 19: 31-42
Tema: Paaslam geslag vir my.
Datum: 29 Maart 2024
Orrelis: Marida Bridges
Lees meer “Goeie Vrydag (Nagmaal) Paaslam geslag vir my. Ds. Charné Viljoen. Joh 19: 31-42. NG Kerk Groot-Brakrivier”Prediker: Ds. Charné Viljoen
Skriflesing: Filippense 2: 5-11
Tema: Sal jy volg?
Datum: 24 Maart 2024
Orrelis: Marida Bridges
Lees meer “Palmsondag: Sal jy volg? Filippense 2:5-11. 24 Maart 2024. Ds. Charné Viljoen”Prediker: Ds. Danie Goosen
Skriflesing: Psalm 51
Tema: ‘n Geloofsontdekking?
Datum: 17 Maart 2024
Orrelis: Marida Bridges
Lees meer “Erediens 17 Maart 2024. ‘n Geloofsontdekking – Ds. Danie Goosen. NG Kerk Groot-Brakrivier”Prediker: Ds. Charne Viljoen
Skriflesing: Efesiërs 2: 1-10
Tema: Van die graf af…
Datum: 10 Maart 2024
Orrelis: Marida Bridges
Lees meer “Erediens 10 Maart 2024. Van die graf af… Ds. Charné Viljoen. Efesiërs 2: 1-10. NG Kerk Groot-Brakrivier”Prediker: Ds. Danie Goosen
Skriflesing: 1 Korintiers 1:18-31
Tema: Dwase Wysheid!
Datum: 3 Maart 2024
Orrelis: Marida Bridges
Lees meer “Erediens 3 Maart 2024 – Dwase Wysheid. Ds. Danie Goosen. 1 Korintiërs 1:18-31”Prediker: Ds. Danie Goosen
Skriflesing: Johannes 2: 13-22
Tema: Skoongewas!
Datum: 25 Februarie 2024
Orrelis: Marida Bridges
Lees meer “Skoongewas! – Erediens 25 Februarie 2024 – Ds. Danie Goosen. NG Kerk Groot-Brakrivier”Prediker: Ds. Charné Viljoen
Skriflesing: Markus 1:9-15
Tema: Eenvoudig Buitengewoon
Datum: 18 Februarie 2024
Orrelis: Marida Bridges
Lees meer “Erediens 18 Februarie 2024. Ds. Charné Viljoen. Eenvoudig Buitengewoon. Markus 1: 9-15”Prediker: Ds. Danie Goosen
Skriflesing: Lukas 6: 27-38
Tema: Goed vir Niks!
Datum: 11 Februarie 2024
Orrelis: Marida Bridges
Lees meer “Nagmaal 11 Februarie 2024. Goed vir Niks! Lukas 6:27-38. Ds. Danie Goosen”Prediker: Ds. Charné Viljoen
Skriflesing: Johannes 9: 1 – 7 en 34-41
Tema: Anders Kyk
Datum: 4 Februarie 2024
Orrelis: Marida Bridges
Lees meer “Intreepreek en Bevestiging: Charné Viljoen, 4 Februarie 2024, Tema: Anders Kyk! NG Kerk Groot-Brakrivier”Prediker: Ds. Danie Goosen
Skriflesing: Jona 3: 1 – 4:2
Tema: Liefde vs Haat
Datum: 24 Januarie 2024
Orrelis: Marida Bridges
Lees meer “Erediens 21 Februarie 2024 – Liefde vs Haat – Ds. Danie Goosen – NG Kerk Groot-Brakrivier”Prediker: Ds. Danie Goosen
Skriflesing: 1 Samuel 3: 1-10
Tema: Soveel stemme?
Datum: 21 Januarie 2024
Orrelis: Marida Bridges
Lees meer “Erediens 14 Januarie 2024 Soveel stemme. Ds. Danie Goosen. 1 Samuel 3: 1-10 NG Kerk Groot-Brakrivier”Prediker: Dr. Frans Hancke
Skriflesing: Deteronomium 1
Tema: Steek die grens oor!
Datum: 14 Januarie 2024
Orrelis: Marida Bridges
Lees meer “Erediens 14 Januarie 2024 – Steek die Grens oor – Dr. Frans Hancke – NG Kerk Groot-Brakrivier”Die Kersdiendste is op feestelike wyse met die aansteek van die Christus-kers gevier en goed bygewoon. Die vier dienste van Kersdag 2023 (Ds Danie Goosen (×2), Nadia Marais en Dr Frans Hancke) het ‘n wonderlike bywoning van ongeveer 1850 lidmate en besoekers gehad (en dit sluit nie die 566 YouTube besoeke aan die Erediens uitsending in nie) om die herinnering aan die koms van ons Verlosser, Jesus Christus te vier.
Die Oujaarsdienste van Dr Frans Hancke was ook goed bygewoon en die YouTube besoeke alleen was bykans 1000.



Groot-Brakrivier gemeente het ‘n ongekende vreugde van vier dopelinge op 24 Desember 2023 beleef. Vir die gemeente met hoofsaaklik afgetrede lidmate was dit heerlik om so’ n dag te beleef.
Die Erediensbediening van die gemeente het gesorg dat daar tematiese blomrangskikkings maandeliks in die kerk gedurende 2023 geplaas is. Die rangskikkings. Daar was spesiale ruikers vir Paasfees, Opstandingsondag, Pinkster, Hemelvaart, Dankseggings-Sondag en die Kerssangdiens; daar was ook spesiale ruikers vir Moedersdag en Vadersdag. Una Vorster was hoofsaaklik verantwoordelik vir die ruikers van 2023.
Ons is dankbaar vir die verfraaiing van die dienste, wat die ervaring van die sosiale samesyn van gelowiges so ‘n plesier maak.

Prediker: Dr. Frans Hancke
Skriflesing: 2 Timoteus 4: 1-8
Tema: End-Uit!
Datum: 7 Januarie 2024
Orrelis: Marida Bridges
Lees meer “Erediens 7 Januarie 2024 – End-Uit! Dr. Frans Hancke – NG Kerk Groot-Brakrivier”Prediker: Dr. Frans Hancke
Skriflesing: Romeine 8: 28 – 37
Tema: Sekerheid in Onsekerheid
Datum: 31 Desember 2023
Orrelis: Marida Bridges
Lees meer “Oujaarsdiens 31 Desember 2023 – Dr. Frans Hancke Sekerheid in Onsekerheid”Prediker: Dr. Nadia Marais
Skriflesing: Lukas 1: 46-56
Tema: Maria se lofsang
Datum: 25 Desember 2023
Orrelis: Marida Bridges
Lees meer “Kersdagdiens 25 Desember 2023 – Lukas 1: 46-56 – Dr. Nadia Marais. NG Kerk Groot-Brakrivier”