N.G. KERK GROOT-BRAKRIVIER 1985 – 2020
8 MEI 2022
- Afkondigings en verwelkoming: Ds. Danie Goosen
- Votum en seëngroet: Ds. Paul Roodt
- Psalm 100 (Totius-beryming): 1-4
- Gebed voorlees: Johan Muller
- Prediking
- Doopbediening: Lied 292:1 ; 2
- Dankoffer
- Lied 485:1-3
- Seëngroet
- Akte van demissie by emeritaat: Ds André Kritzinger namens die ringskommissie
- Ds. Johan Strauss
- Johan Muller
- Tee MET koekies in die saal / tent
SOLI DEO GLORIA : ALLEEN AAN GOD DIE EER!


