Lief en Leed Week 49 van 2023
Lief en Leed Week 48 van 2023
Doop: November 2023
‘n Vrolike doop geleentheid toe drie dogtertjies gedoop is uit een gesin. Dit was’ n lekker familiebyeenkoms toe GJ en Bianca Maree hul dogtertjies – Abia, Ilanca en Lizah vanoggend gedoop het terwyl Oupas en Oumas die geleentheid saam gevier het.
Lief en Leed – Week 45 van 2023
Lief en Leed: Week 42 van 2023
Lief en Leed Week 41 van 2023
Lief en Leed Week 40 van 2023
Lief en Leed Week 39 van 2023
Lief en Leed Week 38 van 2023
Dis met leedwese dat ons u meedeel van die afsterwe van Leonard Francois Marais. Ons dra ons innige simpatie en voorbidding oor aan sy geliefdes, mag die Here u troos en bystaan in hierdie moeilike tyd.
Lief en Leed Week 37 van 2023
Dis met leedwese dat ons u meedeel van die afsterwe van Pieter Cornelius Oosthuizen. Ons dra ons innige simpatie en voorbidding oor aan sy geliefdes, mag die Here u troos en bystaan in hierdie moeilike tyd.
Lief en Leed Week 36 van 2023
Lief en Leed Week 35 van 2023
Lief en Leed Week 34 van 2023
Lief en Leed Week 33+ van 2023
Lief en Leed Week 32 van 2023
‘n Spesiale verwelkoming aan die familie en vriende van die doopouers:
– Pieter & Sharné Janse van Rensburg (dogtertjie- Larah).
Lief en Leed Week 31 van 2023
Lief en Leed – Week 30 van 2023
Lief en Leed Week 29 van 2023
Lief en Leed Week 28 van 2023
Dis met leedwese dat ons u meedeel van die afsterwe van Chris Botes. Ons dra ons innige simpatie en voorbidding oor aan sy geliefdes, mag die Here u troos en bystaan in hierdie moeilike tyd.

