Lofdansebediening – Ierse Seënbede Anneli van Rooyen

2025-11-01 12_04_28-Lofdansebediening - NG Kerk Groot-Brakrivier. Met lofdanse wil ons saam die Here NG Kerk Groot-Brakrivier

Lofdansebediening NG Kerk Groot-Brakrivier

Die Lofdansebediening van die NG Kerk Groot-Brakrivier verwoord die lied “Ierse Seënbede” deur Anneli van Rooyen met ritmiese bewegings.

Ons lofdansebediening, nooi u om saam die Here te loof deur saam te dans. Ons beweeg ritmies saam op die maat van musiek en wil graag mense seën met die bediening. Kontak ons gerus indien u betrokke wil raak.

Lofdansebediening Ierse Seënbede NG Kerk Groot-Brakrivier

Lofdansebediening tydens die gemeente konsert

Lofdansebediening tydens die Klub 50 ontmoeting

Ierse Seënbede Anneli saam met die dowe leerders van Trans-Oranje.

Seënbede

Lyrieke

Die Here is voor jou, Sy lig op jou pad
Hy neem jou na waters van rus
Die Here is langs jou, jou vesting en rots
Hy laat jou staan op die hoogte
Die Here is om jou, die duister word lig
Hy laat jou lamp helder skyn
Die Here is bo jou van Hom kom jou hoop
Jou siel sal Hy ewig bewaar,
Hy is by jou
Sy seën gee Hy uit en Hy leer jou Sy waarheid
Hy stuur Sy engele na jou
Die Here is voor jou, Sy lig op jou pad
Hy neem jou na waters van rus
Die Here is langs jou, jou vesting en rots
Hy laat jou staan op die hoogte
Die Here is om jou, die duister word lig
Hy laat jou lamp helder skyn
Die Here is bo jou van Hom kom jou hoop
Jou siel sal Hy ewig bewaar, Hy is by jou
Sy seën gee Hy uit en Hy leer jou Sy waarheid
Hy stuur Sy engele na jou

Praise and Worship

Praise and Wordship 22 Augustus 2025 NG Kerk Groot-Brakrivier

Evening of Praise and Worship.

The Youth invites you to:
Come and join us on 22 August 2025 for a evening of Praise and Worship! 18:00 for 18:30. Everyone is welcome!
Church Building
Dutch Reformed Church Great-Brakriver
Hartenbos DRC Band

‘n Aand van Lofsang en Aanbidding.

Die jeug nooi u almal uit vir ‘n “Praise and Worship” aand op 22 Augustus 2025 om 18:00 vir 18:30. Almal is welkom!
Kerkgebou: NG Kerk Groot-Brakrivier
Hartenbos NGK Orkes