| Donateurnommer: 107949 Beste Vriende Die winter is hier en die Kaap is lekker nat en koud! Gelukkig is die meeste sport en aktiwiteite vir die kwartaal klaar en Jan Krielers is reeds druk besig met eksamen. Lees gerus in die meegaande nuusbrief meer oor hoe ons leerders én oud-leerders presteer, die eerste Food Jam @ Jan Kriel en hoe donateurs se bydraes Jan Krielers veilig hou. Kliek hier om die Nuusbrief in pdf-formaat te lees.Click here to read the Newsletter in pdf format. Lekker lees! Ds. André van Wyk Direkteur: Jan Kriel Instituut “Jan Krielskool het my kind die vrymoedigheid gegee om uit haar dop te kruip, om ander se hindernisse te verstaan en ook haar eie te aanvaar. Dit is vir my asemrowend dat een skool leerders met so ʼn verskeidenheid van hindernisse kan ondersteun” Lees meer… Hierdie jaar is die eerste Food Jam @ Jan Kriel aangebied en dit was ‘n besonderse geleentheid! Tiaan Langenegger, Elmarie Berry, Martjie Malan en Fayruza Abrahams het die gaste prakties kom leer om self die heerlikste disse voor te berei. Van pasta tot vis, eiervrug, lam en ‘everything in between’. Jan Kriel se spesiaal ingerigte kombuise (vir ons leerlinge se gasvryheidstudies) is perfek toegerus vir sulke ‘Master Classes’. Food Lover’s Market het al die bestanddele geborg en Delheim Wynlandgoed kon die kosmaak en lekker eet met die beste wyne afrond. Food Jam @ Jan Kriel is beslis weer op 2024 se agenda! As Jan Kriel School celebrated its 86th birthday this year and have buildings dating back to 1950, a fire system upgrade is not only necessary but very important. Not many schools have the privilege of supportive donors who carry our learner’s educational and safety interest at heart. Read more… Sedert 1 Maart 2023 het SARS nuwe vereistes vir Artikel 18A kwitansies en belastingserifikate ingestel. Stuur vir ons ʼn epos aan info@jankriel.co.za met die nodige inligting of voltooi die aanlynvorm HIER. Navrae kan gerig word aan Suzette Goldie per epos of by 021 903 0434. Die volgende informasie is nou verpligtend in u belastingkorting wil eis-Individue: Volle naam, ID-nommer, selfoonnommer, inkomstebelastingnommerBesighede: Geregistreerde besigheidsnaam en registrasienommer, kontaknommer n Kans op toepaslike en sinvolle onderrig, ‘n kans op terapie wat help om leerhindernisse te verstaan en te oorwin en ‘n kans op spesialis-ondersteuning om individuele uitdagings te oorkom. Sal jy ook hierdie kanse in jou testament wil verseker? Jou nalatenskap laat hierdie liefdeswerk aanhou om vir baie kinders hoop en nuwe lewenskanse te gee. Verder word alles wat aan Jan Kriel bemaak is vrygestel van boedelbelasting. Kontak Ds. André van Wyk by 021 903 0434 ofinstituut@jankriel.co.za vir meer inligting. Ons getuig ook in dankbaarheid van die volgende bemakings wat onlangs ontvang is:Mev. MJ Crous (Durbanville) Dr. PW Etsebeth (Kockspark) Christa le Roux (Strand) Jan Kriel has 16 busses that run daily to ensure 250 learners get safely to school and back home. One of the furthest routes belongs to driver Frank, going all the way to Table View. He gets up at 4.30am to get to his first stop at 6.00am. One of his learners, travels by MyCity bus from Atlantis at 5.45am to get on board with Frank at 6.30am.One way Frank overcomes delays is having a WhatsApp group with a live location of the bus. He comments that he has wonderful cooperation from the parents. Together with Sarel Marais, responsible for getting everyone on the road in the mornings, our bus drivers are truly a necessary and very valuable asset to the learners of Jan Kriel.“It’s not just about getting the learners on the bus, they should feel safe, relaxed and happy” HIER en hou haar Facebook-blad dop: Sumarie Jordaan – Ms Deaf South Africa 2023 Finalist Jan Krielskool streef daarna om elke leerder se potensiaal te ontwikkel. Ons wil die leerders holisties bou en ontwikkel. Met hierdie holistiese benadering ingedagte, wil ons graag ons leerders se leierseienskappe ontwikkel en erkenning gee daaraan. Ons kan met trots sê dat ons vanjaar begin het met ‘n prefekte-stelsel in graad 6. Ons sien baie uit daarna om hierdie leiers te betrek deur vir hulle verantwoordelikhede te gee, asook deel te maak van verskeie projekte in die laerskool. Our mailing address is: PO Box 650, Kuilsriver, Western Cape, 7579. Copyright © 2023 Jan Kriel Instituut, All rights reserved. |


