Goeie môre
Hiermee wil ons alle bejaardes hartlik uitnooi na ons jaarlikse Sportdag! Dit is altyd ‘n heerlike dag van samesyn.
Inskrywingsvorm is aangeheg.
Enige persone wat wil optree as beamptes is welkom om ons te kontak.
Organiseerder: Anette Ferreira – 083 426 6062
Dienssentrum Koördineerder: Rina Fourie – 084 040 0111
Elize Zinserling
Sekretaresse
HARTENBOS BEJAARDESORGDIENS
GRAAFF REINETTE LAAN
POSBUS 953
HARTENBOS
6520
TEL: 044- 695 2386 / 695 1948
E-POS: bejaarde0@gmail.com



