Wat doen ons: Aktiwiteite
-
Afkondigings 14 Desember 2025 – 11 Januarie 2026 NG Kerk Groot-Brakrivier
Kom lees gerus meer oor al die bedrywighede in ons gemeente tydens Desember 2025.
-
‘n Stille Dankie vir die Hande en Harte wat hierdie jaar ‘n Brug van Liefde Gebou het in Wolwedans
Aan die einde van hierdie jaar se Wolwedans-uitreik bied ons stille dank aan. Hierdie werk – om lewensonderhoud en waardigheid aan gesinne te verskaf – vloei voort uit julle getroue bydraes en ongesiene diens. Ons is bevoorreg om instrumente van voorsiening te wees, wat God se liefde in aksie binne ons Groot-Brakrivier-gemeenskap weerspieël.
-
Sendingnuus Madagaskar: Welcome back to Madaland!
We arrived back on our island on Monday. I have not posted any news for weeks, so I’ll start with the present and work my way backwards. Yes, I know that some of you picked up on the plural pronoun in the first sentence. Dries was blessed with a t…
-
Afkondigings 7 – 14 Desember 2025 NG Kerk Groot-Brakrivier
Kom lees gerus meer oor al die bedrywighede in ons gemeente tydens Desember 2025.
-
Gebedsgids Desember 2025
Kom bid elke dag saam met ons aan die hand van hierdie gebedsgids vir Desember
-
Afkondigings 30 November – 7 Desember 2025 NG Kerk Groot-Brakrivier
Kom kyk gerus na waarmee ons gemeente ons besig hou in die volgende weke. Kom deel in ons aktiwiteite en skakel in by ons onderskeie aksies.
-
Missie Japan: JAPAN AGTER JAPAN
Daar is ook ’n Japan agter Japan—nie maklik sigbaar nie, soms selfs versteek vir ons wat al lank hier woon… en, mag ek sê, soms nog weggesteek vir die Japannese self.
-
Kerssangdiens – 23 November 2025 NG Kerk Groot-Brakrivier
Kerssangdiens 2025
Onder leiding van Marida Bridges
23 November 2025
-
‘n Musikale Herinnering
Francois en Elizabeth Fourie het opgetree met Konsert Tema: “Wil jy dans Carina” en die groep mense saamgesleur deur die lewe. Van jonk wees, met drome…tot by die ouderdom waarin baie van ons vandag lewe.
-
Klub50 Afsluiting 2025
‘n Onthou momentopname…
-
SENDELINGE VIR JAPAN BENODIG| Missionaries to JAPAN NEEDED Full time Missionaries to Japan (Vakature / Vacancy)
We hereby invite couples, not older than 35 years of age, to apply for the Position as Full time Missionaries to Japan. The applicants should have a vision, strong calling and commitment to world missions in general and specifically to Japan (where less than 1% of the population identify as Christian including Protestant and Catholic groups).
-
Ons Visie en Waardes 2025 – Die NG Kerk Groot-Brakrivier
Visie
Jesus vir ons, Jesus vir almalOns as gemeente is saam die liggaam van Christus.
Ons elkeen is ‘n unieke lid met sy/haar passie, gawes, talente en sterk punte.Ons Waardes:
Aanvaarding
Deernis
Eensgesinde blydskap in Christus
Gasvryheid
MededeelsaamheidOns Bedieninge:
-
Lees die Bybel gratis op jou selfoon
Kry gratis toegang tot die Bybels in al 11 amptelike tale van Suid-Afrika of luister aanlyn na verskillende Oudiobybels, alles in een app. Pas u Bybelleeservaring volgens u behoeftes aan en kry toegang tot leesplanne, dagstukkies en Bybelverse.
-
Nuut vanuit die Kerkbode, die Lig tydskrif, Kaapkerk en die NG Kerk Suid-Afrika
Die nuustste nuus direk vanaf die Kerkbode.
Waarna luister ons: Praise & Worship
-
Verbly jou – Piet Smit
Verbly jou – Piet Smit Musiek video
-
Verbly jou in die Here – Raymond Cilliers
Verbly jou in die Here – Raymond Cilliers
-
Filippense 4:4 Verbly jou in die Heer Oom Karolus en Lente
Filippense 4:4 Verbly jou in die Heer Oom Karolus en Lente

