Diakoniebediening

Die diakoniebediening is die meer sigbare, diensbare deel van die kerkraad. Hulle ondersteun die ouderlinge in die gemeente en tydens eredienste word die Nagmaal bedien. Die insameling van kollekte tydens alle eredienste word deur die diakens behartig. Handelinge 6: 1-6 beskryf duidelik aan ons die beginfase van die diakonie en in 1 Tim. 3: 8-13 word die eienskappe van die diaken duidelik uiteengesit.