Kategese

In ons gemeente is die jeug vir ons kosbaar! Ons is dankbaar vir die omgewing en ruimtes wat die Here gee waarbinne ons jeug die Here kan leer ken en dien soos hulle grootword. Ons voel veral geseënd met die kategete wat die Here vir ons gee, die kategese materiaal wat ons gebruik, en die toewyding en getrouheid van almal bertrokke by die kategese.